|
BEDIENDINGE | | DETAILS: | KONTAK BESONDERHEDE:
| | MARTUS | Uitreike plaaslik deurlopend en elders oor vakansies. | Adriaan 0835653641 | | MUSIEK | Begeleiding van lofprysing en skep van atmosfeer tydens verskillende dienste. | Liesl 0823735423 | | GEK | Gemeente se jaarlikse eerstejaarskamp organisering. | Nicola 0722514092 | | BEMARKING | Bemarking van wie die gemeente is en wat ons doen. | | | TEGNIES | Voorsiening van die tegniese middele en mannekrag om die bediening moontlik te maak.
| Kobus 0728782709 | | Engelse Bediening | Varsity Church ... ons bediening vir Engelssprekende studente | Alan 0728431555 | | STUDIO | Organisering, opstel en fasilitering van programme en geleenthede om emosionele en geloofsgroei en vaardighede moontlik te maak.
| Louis 0829036872 | | HUB | Die bymekaarkomplek van studente van vroeg soggens tot laat saans op die kerk se kampus. | Ronel 0828575752 | | OEFENGROEP | Oefengroep vir mense wat draf, fietsry, swem of rotsklim wil oefen of aan sulke events wil deelneem ... ongeag van jou fiksheidsvlak. | Alan 0728431555 | | KERKRAAD | Die studentekerkraad is die span studenteleiers wat agter die skerms (en soms voor ook) werk om die studentebediening moontlik te maak. | Andries 0835549400 |
|