KONTAK ONS


Die landlyn word gekanselleer, skakel of stuur 'n WhatsApp na  066 408 0909

Kontakbesonderhede

STUUR 'N WHATSAPP E-POS KERKKANTOOR

Lokaal beprekings & verhurings

Maretha Minnaar / Maryna Enslin

KANTOOR E-POS DIE KANTOOR

Kerkgebou

Duxburyweg 105, 

Hillcrest, Pretoria, 0083

PADKAART


GPS-Koördinate

S23'45.336 en E28'14.201.

Kontak 'n predikant

PREDIKANTE

GESELS MET ONS


Kontak vorm

paper_plane

TEKEN IN

Teken in op ons elektroniese nuusbrief om meer inligting te ontvang oor ons bedieninge.

Deur in te teken, stem ek in om inligting van Universiteitsoord te ontvang

BANKBESONDERHEDE


NG Kerk Universiteitsoord
ABSA
Tjekrekening
Takkode 632005
540 580 006

DANKOFFERS & MAANDELIKSE BYDRAES

U kan dankoffers en maandelikse bydraes maak d.m.v. kontant, EFT, debietorder of Snapscan.


Skandeer die meegaande QR-kode en maak 'n keuse  (Dankfees, Oggend/aanddiens, ens).
Vul 'n bedrag in en  stuur 'n e-pos aan
kantoor@universiteitsoord.co.za

POPIA

Elke lidmaat van die gemeente het die reg:

  • Tot toegang van hulle eie persoonlike inligting wat deur die gemeente gehou word en mag versoek dat hulle toegang kry tot die rekord van hulle inligting;
  • Om te vra dat wysigings aan hulle eie persoonlike inligting aangebring word of dat dit verwyder word;
  • Om beswaar aan te teken teen die prosessering van hulle eie persoonlike inligting.


Lidmate kan ook met inagneming van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 (PAIA) aansoek doen om met die betaling van ’n voorgeskrewe fooi toegang te kry tot inligting. Ten opsigte hiervan, is die volgende vorms beskikbaar: 


  • Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting - vorm 1 ;
  • Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting -  vorm 2; en
  • Aansoek om die toestemming van 'n datasubjek vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking - vorm 4.
Share by: