HUIS 3 JAKARANDA KINDERHUIS

Ons gemeente is al vir baie jare betrokke by Huis 3 - 12 meisies van verskillende ouderdomme. Ons help met kruideniersware, skoolbenodighede en verjaarsdag- en kersgeskenke. Enige donasies is welkom - finansiëel, skryfbehoeftes, toiletware en selfs bederfies vir die meisies, hulle huisma en ander personeel.

Kontak: Carin Maree 083 286 6693
Share by: