MEDIUS

Ons Medius-groep is vir senior studente en jong werkendes. Ons deel in groeigroepe op Woensdaeaande en natuurlik gaan ons ook graag aanddiens toe en neem deel aan die lekker studente dinge.

GROEIGROEPE

Selgroep vir jongwerkendes:

Woensdae - 7 pm in die kerk se voorportaal

Kontak: Bianca Opperman (071 458 8417)

 vir meer inligting & as jy die WhatsApp groepie wil join.

PROJEKTE

WINTERHOOP

MEDIUS SOCIALS

Sluit by ons selgroep aan, neem deel aan ons socials of kom kuier net lekker saam op Sondae by die kerk!

Share by: