KATEGESE

Kategese, Sondagskool, Jeuggroepe... noem dit wat jy wil.  Elke Sondag gedurende die skoolkwartale, kom ons kinders bymekaar na die oggenddiens.  Daar is plek vir almal, van voorskoolse kinders tot tieners en Graad 11's wat voorberei om Belydenis van Geloof af te lê.


Kontak Ds. Arno vir meer inligting.

Share by: