VOCALISE FELLOWSHIP CHOIR

Dit is vir ons belangrik om 'n inklusiewe ruimte te skep waar ons mekaar kan help om nie net musikale uitdagings, maar ook die wat lewe bring, te kan oorkom. Ons wil graag verhoudinge bou wat verskille in agtergrond, ras, ouderdom en kerk kan oorbrug.

Kontak: Janita Mostert   072 912 3340
Share by: