KOSPAKKIES VIR UITREIKE

Gedurende die studentevakansie het ons groepe wat op verskeie uitreike gaan, bv Tshipise, Fietstoer en ‘n onderwys-uitreik.

Die studente het 'n tradisie om die aand voor hulle op 'n uitreik vertrek, by die kerk oor te slaap. Gemeentelede voorsien aandete sowel as 'n kospakkie vir die volgende dag.

Kontak: Ezanda Moulder 060 982 5017
Share by: