MEET & EAT

In samewerking met die kerke in ons omgewing, ondersteun ons Reliable House. Daar word uitgereik na haweloses met die doel om hulle te rehabiliteer en met hulle families te vereenselwig. Ons neem vir hulle middagete en kuier bietjie. Ons lees eers 'n stukkie uit die Bybel en bid vir seën. Na ete is ons beskikbaar vir die persone wat 'n behoefte het om vir 'n rukkie saam met ons te kuier.

Kontak: Anine le Roux 0845136507
Share by: