SEPEDI-KLASSE

 Almal is welkom. Ons gee gestalte aan Mandela se bekende aanhalings om ‘n ‘hartsprater’ te word! ‘Speak to a man in a language he understands, and you speak to his mind; speak to a man in his language and you speak to his heart.’ Sepedi ‘n eenvoudige dog kragtige instrument waardeur ons uitdrukking gee aan God se liefdeshart wanneer ons met meer mense in hulle eie taal kan praat! 
Kontak: Lize Wilken 072 666 8078
Louisa Janse van Rensburg 082 78 74 763
Share by: