CMR VOSSTRAAT

!Vossstraat is die CMR se dienssentrum vir haweloses in Sunnyside. Ons lewer maandeliks vir hulle tandepasta en seep af. Hulle vra so min vir dit wat ons as vanselfsprekend aanvaar. Dit word versprei aan 48 hawelose mans wat deel maak van CMR se program om hulle weer terug in die gemeenskap te kry. Ons skenk ook klere en komberse in die winter. Die dankbaarheid op die maatskaplike werker se gesig spreek boekdele.

Kontak: Magda de Beer 082 926 6722
Share by: