WêRELD BIDDAG VIR VROUE

Daar is 'n interdenominasionele komitee wat jaarliks die reëlings tref vir die Wêreldbiddag vir Vroue byeenkoms op die eerste Vrydag in Maart van elke jaar. Reëlings tov die kerkgebou waar die byeenkoms gaan plaasvind, die spreker, die aanbieding van die inhoud van die tema wat jaarliks deur 'n spesifieke land uitgewerk word, die musiek tydens die diens asook verversings na die tyd word getref.

Kontak: Rianie van der Linde  072 382 5375
Start Now
Share by: