WAAR SKAKEL EK IN?

Oggenddiens - 9:30

Oggenddienste by Universiteitsoord is oop vir almal – van jonk tot oud – en elkeen is hartlik welkom. Dit is ’n meer tradisionele erediens waarin die orrelmusiek ’n besondere bydrae lewer tot die aanbiddingservaring.

Aanddiens - 19:00

Ons aanddienste is meer kontemporêr van aard en spesifiek gerig op studente – of jy nou ’n dagstudent of ’n koshuisstudent is, jy is meer as welkom om saam te kom deel.

Oggend/aanddienste

Hierdie bediening kom ook een keer per week bymekaar as groeigroep. Medius is ideaal vir studente wat sopas begin werk het en help om die oorgang van studente na jongvolwassene so vlot as moontlik te laat verloop en ondersteuning te bied in jou lewensreis.

RAAK BETROKKE

  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

"Daarom se ek vir julle: alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry."

Markus 11:24


Deel graag waarvoor ons vir jou kan bid. As jy saam wil bid vir ander se gebedsversoeke ook maak gebruik van die link om gebedsversoeke te sien waarvoor jy kan bid. 

Ek het gebed nodig:

STUUR GEBEDSVERSOEK

Waarvoor kan ek bid:

EK WIL SAAM BID