EERSTEJAARSKAMP
EJK 2027
Days
Hours
Minutes
Seconds
Beste voornemende Eerstejaar
Is jy gereed vir die KAMP VAN JOU LEWE? Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2027 is die plek om te wees!
Daar is nog tyd om in te skryf. Inskrywings sluit eers Maandag 18 Januarie 2027.
Datums:
Eerstejaarskamp: 18 - 22 Januarie 2027
Ons weet ook dat dit 'n ongelooflike ervaring gaan wees - die beste manier om jou studentelewe te begin.
Die kamp is nie net vir Tukkies-studente nie, maar vir studente van enige tersiêre instansie in Pretoria.
Al die inligting oor die kamp verskyn hieronder. Hou ook gerus ons sosiale media dop vir inligting en reëlings.
Kom LAG, LEEF & GROEI saam met ons!
SKRYF NOU IN!
MEER INLIGTING
VOLG ONS OP SOCIAL MEDIA
EJK 2027 Ontvangsdag Boekie
by NG Universiteitsoord





