REGISTRASIE VIR EREDIENSTE 12 DESEMBER 2021
Inskrywingsvorm vir Personeel: Dagstudente EJK 2022
Eerstejaarskamp 2022 Inskrywingsvorm
BANKING DETAILS
SNAPSCAN
Scan the QR-code with Snapscan or click on the link https://pos.snapscan.io/qr/PXMP8783
to pay with Snapscan.
Use your surname and cellphone number as reference.
Covid-19 Registrasie: Eerstejaarskamp 2021
Belangrike inligting oor registrasie:
- Ek erken dat die Coronavirus hoogs aansteeklik is en dat die regering steeds sosiale distansiëring aanbeveel.
- Ek aanvaar dat NG Universiteitsoord voorkomende maatreëls ingestel het om die verspreiding van die Coronavirus te verminder, maar dat die kerk nie kan waarborg dat ek nie met die Coronavirus besmet gaan raak nie.
- Ek verstaan dat die risiko om blootgestel te word aan en/of besmet te word deur die Coronavirus die gevolg kan wees van die optrede, versuim of nalatigheid van myself en ander, insluitend, maar nie beperk tot, personeel, ander gemeentelede en hul gesinne is nie.
- Ek woon die erediens by NG Universiteitoord vrywillig by en besef dat dit my risiko vir blootstelling aan die Coronavirus verhoog.
- Ek aanvaar dat ek aan alle vasgestelde prosedures moet voldoen om die verspreiding te verminder terwyl ek die erediens bywoon (om 'n masker te alle tye te dra, my hande te reinig, sosiale afstand te hou en alle ander maatreëls na te kom).
- Ek aanvaar dat slegs 100 persone die erediens mag bywoon en daar die moontlikheid is dat die kerkkantoor my kan kontak om in te lig dat ek nie die diens kan bywoon nie, weens die oorskreiding van die beperking.
REGISTRASIE VIR EREDIENSTE
Universiteitsoord is vreeslik opgewonde oor vanjaar se heel tweede Skarrejag! Die skattejag-resies gebeur in die omgewing van die kerk waar elke span per motor 'n aantal bakens (pit stops) moet besoek,
vrae beantwoord of eenvoudige aktiwiteite moet voltooi.
Registrasie begin 08:00 by die kerk.
Koop solank 'n koeldrank en begin jou roete beplan, maar die wegspringtyd vir almal is eers 09:30.
Die eerste span wat terug is by die kerk met die meeste regte antwoorde en die meeste voltooide aktiwiteite, wen!
Maar pasop, daar is 'n afsnytyd wanneer almal moet terugkeer kerk toe vir beoordeling.
Moenie skaam wees nie, die span met die beste spangees wen ook 'n iets.
Meer inligting volg binnekort…