GESINSDIENS

Ons hou Gesinsdiens elke tweede week in die skoolkwartaal.  Hierdie dienste is spesiaal vir gesinne met jong kinders, maar is ook gewild onder oumas en oupas en selfs tieners.  Die boodskappe is gerig op kinders en daar word lekker gesing en gedans en selfs goedjies gemaak.

Share by: