
DIS AMPER WEER TYD!

KASKAR is back! On the 1st of August from 15:00 we will celebrate once again.
We invite you to join us in this celebration as we host this festival once again!
There will be a race as well as many food vendors with delicious pancakes, hamburgers, and many more.
There will also be a coffee station and books for sale.
SKRYF JOU SPAN IN!
ENROL YOUR TEAM!
LET WEL!
Net een persoon per span hoef namens die hele span te registreer.
SPANNE
- OPEWEDREN: Kommune / Vriende-span: (7-15 per span) familie, vriende ens - 'n kort spoedresies (*As jy nie weet waar jy inpas nie, of jy nie 'n span het wat saam met jou wil inskryf nie, is jy op die regte plek net hier!)
- OPEWEDREN: Opespan: (12 - 20 per span): Tshipise, Fietstoer, Meraki, Amicus, Medius, Kerkespanne, BR ens.
- HOOFWEDREN: Studente: Koshuise & daghuise - (Maksimum 30 per span) *Jy mag meer as een span per koshuis / daghuis inskryf.
BELANGRIK OM TE WEET!
- Jy mag lid wees van meer as een span, en deelneem aan meer as een resies.
- Elke resies duur ongeveer 15min.
- Jy kan tot op die dag registreer. Spandrag is 'n oulike manier om punte te verwerf vir die geeskompetisie!
- Daar is net plek vir 14 spanne per resies, so maak seker jy is een van hulle!
TAKE NOTE!
Only one person has to register on behalf of the team.
TEAMS
- OPEN RACE: Commune / Friends team: (7-15 per team) family, friends, etc. - a short, fast race (*If you are unsure which category to enter, or if you would like to join a team, then this is the place for you!)
- OPEN RACE: Open team: (12 - 20 per team): Tshipise, Fietstoer, Meraki, Amicus, Medius, Churches, BR etc.
- MAIN RACE: Students: Res & day houses - (Maximum 30 per team) *You may enter more than one team per Residence / day house.
IMPORTANT INFO!
- You may be a member of more than one team and run in more than one race.
- Each race wil take about 15 min.
- You can still enter on the day .
- Team uniform is an easy way to obtain points for the team spirit competition!
- There is only space for 14 teams per race, make sure that your team is one of them!
KASKAR INSKRYWINGSVORM / ENTRY FORM
MAAK 'N DONASIE / BORG 'N KASKAR
Ons het donasies nodig om hierdie bazaar 'n werklikheid te maak! Ons hoop dat jy dit sal oorweeg om ‘n bydrae te maak en by een van die stalletjies uit te help. Indien jy wil deel wees hiervan en ‘n bydrae wil maak, vul asseblief die vorm hier onder in en stuur dit terug na: maryna@universiteitsoord.co.za.