EERSTEJAARSKAMP INSKRYWING

VIR PERSONEEL

2027 INSKRYWINGSVORM VIR PERSONEEL

Hempies word op 13 November bestel. Enige versoeke vir hempgroottes daarna sal net vir ons eie rekord gebruik word. 

Jy sal steeds 'n hempie kry :)

Ek is bewus daarvan dat die aktiwiteite wat op Universiteitsoord se Eerstejaarskamp aangebied word, risiko mag inhou. Ek verklaar dat ek die kamp op my eie verantwoordelikheid besoek en dat ek nie NG Universiteitsoord, sy personeel of verteenwoordigers aanspreeklik sal hou in die geval van beserings, dood, skade, verlies of enige ander gebeurlikheid, hetsy dit skuldloos of deur nalatigheid tot gevolg gebring is, tydens die kamp nie. 


Ek verklaar ook dat ek ten volle bewus is van die kampreëls, voorwaardes en algemene inligting.

Om jou plek by Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2027 te verseker, maak jou betaling van R 1 800-00. 

Maak asseblief seker jy gebruik die regte verwysing ("P-" gevolg deur jou noemnaam en van).


Sien opsies vir betaling hier onder.

LET WEL: Inskrywings vir Meraki personeel gaan deur 'n keuringsproses. Jy is welkom om in te skryf MAAR moet nog NIE betaal tot jy 'n bevestiging ontvang het van ons af dat jy keuring gekry het nie.


BETALING

Om jou plek by Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2027 te verseker, maak jou betaling en stuur jou bewys van betaling na kantoor@unio.co.za.


Jy kan EFT,  SnapScan of met die YOCO skakels betaal.


Verwysing: "P" gevolg deur Student se noemnaam en van

(soos op die inskrywingsvorm)

R 1 800-00 vir alle studente

EFT


BANKBESONDERHEDE:

NG Universiteitsoord

Absa

4048753588

SNAPSCAN


KOSHUISKAMP:

DAMES

  • Asterhof
  • Azalea
  • Curelitzia
  • Erica
  • Hayani
  • House Khutso
  • House Mags
  • House Nala
  • Ikageng
  • Madelief
  • Nerina
  • Zinnia


MANS

  • College
  • House TAU
  • House Ukuthula
  • Mopane
  • Morula Legae
  • Sonop
  • The Tower
  • Tirisano
  • Tuks Ekhaya


GEMENGDE KOSHUISE

  • Bopelong
  • Varsity Lodge (Invicta)
  • Hippokrates
  • OP Village


DAGSTUDENTE-KAMP:

  • Dagstudente
  • Kommunes
  • Privaat koshuise
  • Tuks Village